Studie Metodes Werkswinkel – 20 Julie 2019

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 20/07/2019
9:00 am - 12:00 pm

Location
Studie Metode Akademie

Categories


Slegte rapport gekry? Kry jou punte op koers met ons studie metodes werkswinkel. Leer hoe om sleutelwoorde te identifiseer, op te som, korrek te memoriseer en baie meer. Sluit in leerstyltoets en opsionele breinprofiel toets. R1000 per kind (breinprofiel toets uitgesluit)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *