
Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 24/08/2019
9:00 am - 12:00 pm
Location
Studie Metode Akademie
Categories
Verbeter jou punte en ontdek jou leerstyl. Ons praktiese studie metodes werkswinkel sal jou help om jouself beter te leer ken sodat jy beter kan leer. Ons begin met ‘n leerstyltoets, persoonlikheidstoets en breinprofiel toets. Dan gaan ons oor na die werksessie en ons leer jou hoe om sleutelwoorde te identifiseer, hoe om op te som vir verskillende vakke volgens jou leerstyl. Ons kyk ook na hoe om te hersien deur memorisering, tydsbeplanning, motivering en baie meer. Bespreek jou plek deur hier te kliek