Studie Hulp Akademie

Leer die nodige vaardighede om ‘n goeie student te word en jou volle akademiese potensiaal te bereik.  Leer hoe om sleutelwoorde te identifiseer, op te som en sinvol te leer vir die eksamen.  Besoek ons webwerf  by studiemetodes.co.za vir meer inligting.

Kontak 082 419 6055

of stuur ‘n email na Studie Hulp Akademie

Description

Studie metode kursusse vir leerders vanaf graad 4 tot matriek.Share on facebook

Ons bepaal jou leerstyl, doen ‘n breinprofiel toets asook ‘n persoonlikheidstoets. Dan leer ons jou hoe om sinvol vir die eksamen te leer gedurende ons praktiese werkswinkel.

Kontak 082 419 6055

of stuur ‘n email na Studie Hulp Akademie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Studie Hulp Akademie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *