Posted on Leave a comment

‘n Storie oor egskeiding – Hanno Hasie kry ‘n nuwe huis

Hanno Hasie kry ‘n nuwe huis is die eerste in ons reeks terapeutiese stories.  Dit handel oor egskeiding en is ‘n manier om kinders sover te kry om oor egskeiding te praat op ‘n nie-bedreigende wyse.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *